Antoinette Venter @venter9485

Antoinette Venter photos and videos

5 days ago

As jy nie Karringmelk beskuit in Engeland kan koop nie, dan bak jy hom!😍 Ons eerste probeer slag uit Ouma Rien se ou Suid-Afrikaanse kookboek. Scary maar suksesvol!! 😉

200
3 weeks ago

Wanneer jou bestie uiteindelik terug is van Poland na 'n baie lang somer vakansie #happyness 😘😉

90
3 weeks ago

Ingo Hilder, Caerphilly Castle in Lego!! 😂😂😂

60
3 weeks ago

Roomys!!! Nog roomys!!

90
3 weeks ago

Geneva altyd in "Dramamode"😂😂

50
3 weeks ago

Lyk soos die V&A Waterfront in Desember!! Mense, mense, mense!!! 😱😱

20
3 weeks ago

Lekker enetjie hierdie. Neil se foon beland so ampertjies in die water!! 🐳💧💧

80
3 weeks ago

Ninjago City ride... Dis hoe jy lyk wanneer jy al 'n uur lank in die ry staan... En dis amper jou beurt!! 🙏😂😂

50
3 weeks ago

Ninjago City... 'n uur lank gewag vir hierdie rit.... Groot bucket list vir hierdie twee girls😁😁

40
3 weeks ago

Antonei fight 'n Lego Darth!! 😂😂

40
3 weeks ago

Geneva se persentjies vir die oggend, ons probeer maar nuwe dinge💙🙏😘 Eerste verjaardag in 'n vreemde land. #nuwetradisie

90
3 weeks ago

Bene sat geloop, laaank gewag in rye vir ritte in die bloedige son van 31°... maar elke oomblik die moeite werd! Wat 'n ongelooflike ervaring!!

200
3 weeks ago

Fairy Tale Brook. Al hulle kinder stories in een boot rit💙😊🙏

50
3 weeks ago

Lego Miniworld was eenvoudig ongelooflik!!! 😱😀👏👏

30
3 weeks ago

Lego Friends Show!! #girlslovelegostoo 😘💄

40
3 weeks ago

Veels Geluk met jou verjaarsdag Geneva!! 😘😘Jy is my lego boks vol helder kleurige blokkies. Mamma is ongelooflik lief vir jou🎂

190
4 weeks ago

32° In die somer in "n land waar 'n aircon nie eintlik bestaan nie en amper niemand swembaddens besit nie..... Smelt weer hierdie!! 😅🌞🏜️🌶️

20
4 weeks ago

Suid-Afrikaner braai kuier in Reading. 🍺Pap en sous, Teuns Jordaan en Leon Schuster, Tuisgemaakte biltong, baie lag en journeys uitruil. Om te gesels met vreemdelinge asof hulle ver-langse familie is wat jy weer raak geloop het net omdat jy dieselfde taal praat en van dieselfde plek af kom. Super kosbare lekker dag hierdie!!

160
4 weeks ago

Hierdie twee is altyd opgewonde om vir "King Louis" te sien!! 😂😂

70
4 weeks ago

National Geographic oomblik😂😂😂

30
4 weeks ago

Roomys nommer een honderd is ek al seker vir hierdie somer!! 😱🙈

130
4 weeks ago

Piggy back... In die ware sin van die woord😂😂

30
4 weeks ago

As jy vinnig kyk!! 😂😂

20
4 weeks ago

Maak nie saak wie jy is of hoe oud jy is nie. Treintjie ry maak almal opgewonde van 1jaar oud tot 100😁👏👏

80
4 weeks ago

Ek kon nie genoeg fotos hiervan neem nie. Genade dit is mooi🙏🙏😘

40
4 weeks ago

Geneva en haar "spirit animal" ontmoet mekaar😂😂

50
4 weeks ago

Mooiste Chinese tuin hierdie.

200
4 weeks ago

Geneva: "Mamma ek dink jy is dalk verslaaf aan koffie" Lol🤣🤣🤣Daai 😂

100
4 weeks ago

Word stil.... 🙏🙏 #thankyoulordforeverything 💕

110
4 weeks ago

Avontuur in ons Afrikaner bloed😉😉 #skuuralweergat

110
4 weeks ago

Selfie met een van Kersvader se bokke😁😁

40
4 weeks ago

Wat 'n lekker outing was dit nou nie. 😎 Ons geniet die laaste 2 weke van skool vakansie.

60
4 weeks ago

Oat en Choc Chip Cookies

70
Load More ↓